Embedded:

Hierdie gaan die vinnigste en maklikste wees. Dit bly binne dieselfde Code module en die code word net vervang met die Embed code van Vimeo.

Links is ‘n manier om die huidige heading te hou.

Regs is die embedded heading.

BBW Module 1 Lesson 1

Video Module:

Hierdie manier mag dalk klein bietjie langer neem in die website. Die Code Module moet delete word en vervang word met ‘n video module. Dan word die share link van die vimeo video gepaste.